|
|
Universiteit van die Vrystaat,
Bloemfontein
University of the Free State,
Bloemfontein |
|
|
|
|
|
|
|
The chairman and organising committee
cordially invite you to participate in the
Combined Crops, Soils, Horticulture and
Weeds Congress 2016 |
|
INSTRUCTIONS TO AUTHORS |
INSTRUKSIES AAN OUTEURS |
1. ABSTRACT, SUBMISSION AND
FORMAT
2. ORAL PRESENTATIONS
3. POSTER PRESENTATIONS
4. EXAMPLE OF AN EXTENDED
ABSTRACT |
1.
UITTREKSEL, INDIENING EN
FORMAAT
2.
MONDELINGE AANBIEDINGS
3. PLAKKAATAANBIEDINGS
4.
VOORBEELD VAN VERLENGDE
UITTREKSEL
|
ABSTRACT: SUBMISSION
AND FORMAT |
UITTREKSEL: INDIENING
EN FORMAAT |
All congress oral and poster
presentations must be
submitted on the website as
extended abstracts of
approximately 400 words or a
maximum of ONE A4 PAGE.
These will form part of an
edited ‘Proceedings' to be
handed out at registration.
Only extend abstracts
fulfilling all the
stipulated criteria will be
accepted as oral
presentations. Authors of
papers which are not
accepted as verbal
presentations will be asked
to present it as a poster.
Use 2.54 cm margins and
single line spacing. All
text, except the title is in
Arial 11 point. The title
should be in 14 point bold
and capitals. Leave one line
open (11 point).
Follow the Title on the next
line by authors’ initials
and surnames and on the next
line by affiliations
(Institution and Postal
address) and contact details
(e-mail address).
Use: Introduction, Materials
and Methods, Results and
Discussion, Conclusions,
References, Keywords (and
Acknowledgements if
necessary) as headings. All
headings should be in 11
point bold capitals.
Subheadings should be Arial
11 point bold with the first
letter in capitals. The rest
of the manuscript must be in
Arial 11 point.
Paragraph text should be
justified. Figures or tables
are allowed, provided that
the one page limit is not
exceeded.
References should be listed
in chronological order.
Acknowledgements are
reserved for sources of
funding and appropriate
help. |
|
Alle kongresreferate- en
plakkaataanbiedings moet
ingedien word op die webblad
as verlengde opsommings/uittreksels
van ongeveer 400 woorde
met’n maksimum lengte van
EEN A4 BLADSY.
Uittreksels sal deel van die
'Opsommings' uitmaak wat
tydens registrasie
beskikbaar sal wees.
Slegs uittreksels wat aan
die bepalings voldoen, sal
aanvaar word as mondelinge
referate. Outeurs van
referate wat nie aan die
keuringsvereistes voldoen
nie, sal gevra word om die
referaat as ’n plakkaat aan
te bied.
Gebruik 2.54 cm kantlyne en
enkel lynspasiëring. Alle
teks, behalwe die titel is
in Arial 11 punt. Die titel
moet in 14 punt, vetgedruk
en hoofletters wees. Laat
een reël oop (11 punt).
Volg die Titel in die
volgende reël met die
voorletters en vanne van
outeurs, asook op ’n
volgende reël deur
affiliasies (Instansie en
Posadres) en
kontak-besonderhede (e-pos
adres).
Gebruik: Inleiding,
Materiaal en Metodes,
Resultate en Bespreking,
Samevatting, Verwysings,
Sleutelwoorde (en Bedankings
indien nodig), as
opskrifte.Almal in 11 punt,
vetgedrukte hoofletters.
Subopskrifte moet in Arial
11 punt, vetgedruk met die
eerste letter as ’n
hoofletter wees.
Die res van die manuskrip
moet in Arial11 punt
lettergrootte wees.
Paragraafteks moet geblok (‘justified’)wees.
Figure of tabelle word
toegelaat op voorwaarde dat
die een bladsy beperking nie
oorskry word nie.
Verwysings moet in
chronologiese volgorde gelys
word.Bedankings moet beperk
word tot die bronne van
befondsing en ander
toepaslike hulp. |
|
ORAL PRESENTATIONS |
MONDELINGE AANBIEDINGS |
MS PowerPoint 2013
is to be used exclusively
with no provision made for
slides or overheads. Avoid
the use of videos within the
presentation. Employer and
sponsors logos are to be as
small as possible and should
preferably be shown only on
the first slide. Slide
headings should be 40 point
with 28 and 20 point for
major and minor subheadings
respectively.
Presentations will be 15
minutes with 5 minutes for
discussion. The session
chair will manage
presentation time strictly
using green, orange and red
warning lights.
Presentations should be
stored on flash drives and
preferably be downloaded at
registration on the Monday
before the congress starts.
Presentations can also be
downloaded at the different
venues at least fifteen
minutes before the session
commences. If not you will
need to present without the
need.
|
|
|
MS PowerPoint 2013
word eksklusief
gebruik en geen
voorsiening word vir
skyfies of oorhoofse
projektors gemaak
nie. Vermy die
gebruik van
video’sin die
aanbieding.
Werkgewer- en
borglogo’s moet so
klein as moontlik
wees en moet
verkieslik net op
die eerste
skyfieaangebring
word.
Skyfie-opskrifte
moet in 40 punt wees
met 28 en 20 punt
vir hoof- en
subopskrifte
onderskeidelik.
Aanbiedings is 15
minute met 5 minute
besprekings tyd. Die
sessievoorsitters
sal die
aanbiedingstyd
streng bestuur met
groen, oranje en
rooi
waarskuwingsligte.
Aanbiedings kan op
datavingers (‘flashdrives’)
gestoor word om
afgelaai te word
tydens registrasie
op die Maandag voor
die aanvang van die
kongres. Aanbiedings
kan ook ten minste
vyftien minute voor
die aanvang van die
sessie by die
verskillende
lesinglokale
afgelaai word.
Indien nie sal u
daarsonder moet
klaarkom. |
|
POSTER PRESENTATIONS |
PLAKKAATAANBIEDINGS |
Orientation must be
A0 Portrait only
(841 × 1189 mm).
Posters are not
intended as
commercial sites and
thus must be of a
scientific nature
with use of
commercial logos
kept to a minimum.
Copies of the poster
(A4 format) are
allowed as handouts
but distribution of
commercial
promotional material
is discouraged.
Material to affix
posters to the
poster display
boards will be
provided at
registration.
Use 96 point Arial
Bold for the title
of the poster and 72
point Arial for
authors and
affiliations. Use
Capital letters for
the Title. Begin
authors on a
separate line from
the title with their
affiliations a line
below that.
Underline the name
of the person
presenting the
poster. Centre the
Title, Authors and
affiliations.
Use 30 to 36 point
Arial Bold capitals
for section
headings. Use 24 to
30 point Arial for
regular text. Review
the readability of
your poster by using
a viewing distance
of approximately 1.8
m. Do not try to
cramp to much text
and information into
your poster. The
poster should
contain headings
similar to those
used in the extended
abstract: Summary,
Introduction,
Objectives, Material
and Methods, Results
and Discussion,
References.
Tables and Figures
must be large enough
to be viewed easily
from 1.8 m, and must
include legends and
headings.
GENERAL
Please check with
the secretariat two
days after
submission to ensure
the Abstract was
received |
|
Oriëntasie moet in
A0 regop(‘Portrait’)
wees (841 × 1189
mm). Plakkate is nie
bedoel as
kommersiële
platvorms nie en
moet dus van ’n
wetenskaplike aard
wees, met die
gebruik van
kommersiële logo's
beperk tot ’n
minimum.
Die uithandiging van
kopieë van die
plakkate (A4 formaat)
word toegelaat, maar
die verspreiding van
kommersiële
bemarkingsmateriaal
word ontmoedig.
Materiaal om
plakkate aan die
uitstalborde vas te
heg sal by
registrasie voorsien
word.
Gebruik 96 punt
Arial Vetgedruk vir
die titel van die
plakkaat en 72 punt
Arial vir die
outeurs en
affiliasies. Gebruik
hoofletters vir die
Titel. Begin
outeursname op ’n
volgende reël, met
die affiliasie op ’n
reël onder dit.
Onderstreep die naam
van die persoon wat
die plakkaat aanbied.
Sentreer die teks
wat die Titel,
Outeurs en
affiliasies
inligting bevat.
Gebruik 30 tot 36
punt
Arialvetgedrukte
hoofletters vir
opskrifte.Gebruik 24
tot 30 punt Arial
vir gewone teks.
Hersien die
leesbaarheid van u
plakkaat deur te
verseker dat die
sigafstand ongeveer
1.8 m is. Moenie te
veel teks en
inligting op die
plakkaat probeer
inpas nie. Die
plakkaat behoort
opskrifte soortgelyk
aan die vir die
verlengde uittreksel
te bevat: Opsomming,
Inleiding, Doelwitte,
Materiaal en Metodes,
Resultate en
Bespreking,
Verwysings.
Tabelle en Figure
moet groot genoeg
wees om met gemak
vanaf ’n 1.8 m
afstand leesbaar te
wees en moet van
opskrifte en
sleutels (‘legends’)
voorsien wees.
ALGEMEEN
Vra vir bevestiging
van ontvangs vanaf
die sekretariaat
ongeveer twee dae na
die indiening van
jou uittreksels op
die kongres webwerf. |
|
EXAMPLE OF AN EXTENDED
ABSTRACT |
VOORBEELD VAN VERLENGDE
UITTREKSEL |
|
|
|
|
|
|
|
Home
|
Announcements |
Accommodation
|
Travel Information |
Excursions
|
Registration |
Author Instructions |
Submit Abstracts
|
View
Abstracts |
Links
|
Programme
|
Sponsors
|
Proceedings
|
Contact Us
|